Almal Saam Alleen歌詞
Sterre val uit die hemel
Uit die hande van die engele
Skadulose maanlig,
Afgesonder van mekaar
Op die pad leeg geloop
En op die strand vind ek hoop
In die son is ek gedoop
Die stilte maak my oë weer oop
Die stilte van die stemme maak my oë weer oop
Ek sien die pyn van al die mense maar die hoop bly ook
Ons gaan veg, ons is sterk
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Die stilte van die stemme maak my oë weer oop
Ek sien die pyn van al die mense maar die hoop bly ook
Ons gaan veg, ons is sterk
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die hele wêreld skree vanaand
Ons almal een vir een staan saam
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die heelal ons stem hoor vannaand
Ons almal soos 'n koor vannaand
Ek wens jy kon verstaan
Ek wens ek kon dit verduidelik
Ek wens daar was nie die onsekerheid in my nie
Ek is vas sonder hoop
In 'n sel van my emosies
Ek kan dit nie bekostig nie
Ek's veronderstel om te fokus
En ek het monde om te voer al het ek diep wonde wat oop is
Dit bloei stadig uit maar dit raak mos beter as ons groot is
Dit is reg voor jou oë hoe kan jy al die tekens so mis
I'd part the sea for you like I was Moses, glo dit
Ek belowe dit kan nie erger raak nie so wat lê voor ons
Ek skree en veg nogsteeds vir niks maar ek soek wat oor is
In die donker vergeet ons almal wat hoop is
As dit so is dat ons gebore is om dood te gaan
Dan is dood die waarborg
Waar staan ons?
Die pyn en depressie kort my aandag
Maar waar gaan ek?
Ek weet nie maar ek kry jou sodra ek daar is
Ek skree harder
Ek smeek vir die hemel 'red my Vader'
So gee aandag
Die duiwel terg en vannaand gaan dans ek
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die hele wêreld skree vanaand
Ons almal een vir een staan saam
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die heelal ons stem hoor vannaand
Ons almal soos 'n koor vannaand
Die stilte van die stemme maak my oë weer oop
Ek sien die pyn van al die mense maar die hoop bly ook
Ons gaan veg, ons is sterk
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Die stilte van die stemme maak my oë weer oop
Ek sien die pyn van al die mense maar die hoop bly ook
Ons gaan veg, ons is sterk
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die hele wêreld skree vanaand
Ons almal een vir een staan saam
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die heelal ons stem hoor vannaand
Ons almal soos 'n koor vannaand
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die hele wêreld skree vanaand
Ons almal een vir een staan saam
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die heelal ons stem hoor vannaand
Ons almal soos 'n koor vannaand
Die stilte van die stemme maak my oë weer oop
Ek sien die pyn van al die mense maar die hoop bly ook
Ons gaan veg, ons is sterk
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos<比如>
專輯歌曲
所有歌曲
1.Almal Saam Alleen
熱門歌曲
John James熱門專輯
更多專輯